Die "Eksdom" storie

posted Apr 20, 2015, 4:47 PM by Gareth Norton   [ updated Apr 20, 2015, 4:54 PM ]

ESKOM moet heidiglik meer as R 250 miljard betaal vir sy operasie kostes en uitgawes om aan die gang te bly, en die Minister van Finansies in sy begrotingsrede in Februarie se dat dit sou R 25 miljard bevorder na ESKOM, die aandele is afgegradeer na "junk status" wat dit onmoontlik vir ESKOM sal maak om enige buitelandse lenings te kry.

ESKOM is 100% deur die Staat besit, en die Staat skuld Eskom R 4,6 miljard vir die verskaffing van die dienste, wat die voorsiening van elektrisiteit insluit.

Wat dit nog erger maak is dat in Suid-Afrika is daar meer as 21 Munisipaliteite wat nie hulle skuld aan Eskom kan betaal nie, wie se voorsiening van krag binnekort gestaak sal word as die skuld van hierdie munisipaliteite aan Eskom meer as R100 miljard styg.

Munisipaliteite koop Elektrisiteit van ESKOM teen 'n verlaagde afslag prys, en dan verkoop hulle dit aan die verbruikers, maar die munisipaliteite gebruik dan hierdie geld wat betaal is ten opsigte van dienste (insluitend Elektrisiteit) om vir hulle operasionele uitgawes te betaal  (salarisse, voordele, ens) wat nie bedoel is om te wees.

Dit is dus veilig om te sê, dat munisipaliteite as 'n uitbreiding van die regering binne die plaaslike gemeenskap eintlik R100 miljard aan hulle self skuld en dit sluit nie sy eie rekening van R 4,6 miljard in te danke aan die voorsiening van elektrisiteit wat aan die regering se geboue, ampswonings , ens spandeer was nie.