Wat is Fase 4 beurtkrag? What is Stage 4 load shedding?

posted Apr 24, 2015, 12:15 AM by Gareth Norton   [ updated Apr 24, 2015, 12:22 AM ]

What is stage 4? 

Eskom needs to shed more than 4000MW to keep the national grid from collapse.

It means that we can have unscheduled load shedding at any time during stage 4.


Wat is false 4?

Fase 4: Eskom moet meer as 4000MW werp om te keur dat die nasionale netwerk inval.

Fase 4 is so erg soos dit word in terme van beurtkrag . Eskom begin ongeskeduleerde kragonderbrekings waar dit nodig is en buite sy skedules. Dit beteken dat jou area kan getref word deur kragonderbrekings enige tyd, sonder enige waarskuwing. Die land het nie hierdie stadium bereik sedert 2008 nie.
Fase 4 beurtkrag is die laaste opsie vir Eskom om 'n nasionale verduistering te voorkom.