KENNISGEWING AAN INWONERS ~ MEI 2015 KRAGTOEVOER ONDERBREKING Hiermee kennis dat die kragtoevoer na Springbok area en Matjieskloof onderbreek sal word, op Sondag 10 Mei 2015, vanaf 8h00 tot 18h00, weens ektriese netwerk opgradering deur Munisipale Kontrakteurs. Die kragtoevoer gaan gedurende hierdie tydperk periodelik herstel word vir toetsings deur die Kontrakteur, daarom vra Nama Khoi Munisipaliteit aan al die inwoners wat hierdeur geraak word, skakel U hoofstroombreker af vir die volle duur van die onderbreking om enige skade te voorkom. Die Munilisipaliteit vra U dus hartlik verskoning vir die ongerief. Dit is belangrik dat inwoners kennis neem dat die toevoer te enige tyd aangeskakel kan word sodra die konstruksie werk afgehandel is. Alle elektriese instalasies moet egter te alle tye as lewendig beskoui |